Geestesgesondheiddienste vir
Multikuturele Gemeenskappe
Ons kan jou taal praat en
jou kultuur verstaan
HeartChat is:

’n Plek waar jy akkurate inligting oor geestesgesondheid kan vind.

’n Plek waar jy professionele in geestesgesondheid kan vind, met wie jy met vertroue kan praat en vrae oor geestesgesonsheid vra.

’n Plek waar professionele in geestesgesondheid hul dienste in jou taal kan bied.
Die proses is maklik, privaat, en verwelkomend.
Ons hoop dit maak dit makliker vir jou en vir jou familie en
vriende om meer inligting oor geestesgesondheid uit te
vind en om te leer hoekom dit belangrik is om goeie
geestesgesondheid te geniet.
Begin nou

Vind ’n professioneel in geestesgesondheid met wie jy kan praat:
Is jy ’n professioneel in geestesgesondheid?
SLUIT MET ONS BY HEARTCHAT AAN